TOEKOMSTIG


Hier by Mullerdamia is ons te bly om u hartlik te verwelkom na ons nuwe webwerf! 

Waar ons telkemale nuwe nuus en geleenthede met julle wil deel.  Asook om terugvoer te kry op ‘n opsie of twee wat dalk vir u aantreklik mag lyk!  Na ‘n lang wag is ons gereed om die nuwe avonture gerieflik en gemaklik te deel op die werf.  

Ons sien ook baie uit om in meer as net macadamias die mark te betreë.  Onder andere sluit ons kennis en voorraad die volgende in:

      • Macadamias, vet en fantasties.
      • Pepperdews, smaaklik en bloed rooi.
      • Beeste, niks lekkerder as wel braai met beesvleis!
      • Snuisterye, soos ouma sou sê…
      • ens.

 

Hou ons gerus dop en kyk watter wonderlike geleenthede beskikbaar is en mag word!