Die Begin
Soos alles in die lewe begin dit met ‘n droom en ‘n klein bietjie geluk. Dit mag dalk lank vat, maar sekere drome is die wag werd!
Die droom het pos gevat in die hard van die Wes-Kaap, oos van Mosselbaai in die Outeniqua bergreeks in die vorm van weeldige makadamia boorde. Boorde wat by die dag vreugde en lekker vet neute vir die gemeenskap lewer!
Hou ons gerus dop vir nog opwindinde tye wat voorlĂȘ…
Welkom!